Troudag Besonderhede

Datum: 5 Julie 2025

Tyd: 15:30 vir 16:00

Venue: Bushveld Game Farm, Nylstroom, Limpopo

Dragkode: Semi formeel

Geskenk: Ons huis is reeds ’n liefdesnes — ’n koevertjie sal ons opreg waardeer.

RSVP

Laat weet ons asseblief of julle ons spesiale dag saam met ons gaan vier!

RSVP teen 5 Junie 2025

Kom by ons uit

Bushveld Game Farm Map

Let asseblief daarop dat selfoonsein in die area baie swak is — maak seker jy laai die aanwysings vooraf af en weet presies waarna toe om te ry.