Waar om te Bly

Akkommodasie PDF's

Laai die volledige akkommodasie besonderhede af:

Ontbyt is beskikbaar Sondag oggend teen R80 per persoon, bespreking is belangrik om seker te maak dat die venue dit vir ons kan voorberei.

Vir meer inligting, besoek die Bushveld Game Farm webwerf of hul Facebook bladsy.